Search form

2 Kronieke 7:6

6Die priesters het op hulle plekke gestaan, en ook die Leviete met die musiek-instrumente om die lied van die Here te sing. Koning Dawid het die musiek-instrumente laat maak om vir die Here dankie te sê wanneer hy wou hê dat die Leviete die Here moet prys,

“want die Here doen altyd

wat Hy belowe het.”

Die priesters het voor die Leviete gestaan en hulle het trompette geblaas. Al die Israeliete het gestaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index