Search form

2 Kronieke 7:7

7Salomo het die middelste deel van die oop stuk grond wat voor die tempel was, ook gewy. Hy het die brand-offers en die vet van die ete-offers daar ge-offer. Die brons-altaar wat Salomo laat maak het, was te klein om al die brand-offers en die koring-offers en die vet daar te offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index