8Salomo en al die Israeliete het daardie tyd sewe dae lank feesgevier. Dit was ’n groot volksvergadering, die mense het gekom uit die hele land Israel, van die stad Lebo-Hamat tot by Egipte-spruit.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.