Search form

2 Kronieke 8:17

Salomo kry goud uit die land Ofir

(Kyk ook 1 Kon 9:26-28)

17Daarna het Salomo na die stad Esjon-Geber en na die stad Elot gegaan. Dit was by die strand langs die see in die land Edom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index