Search form

2 Kronieke 9:18

18Die troon het ses trappe gehad, en ’n voetbank van goud was vas aan die troon. Daar was plekke waar die koning se arms kon rus op altwee kante van die sitplek, en daar was ’n beeld van ’n leeu langs elke kant.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index