Search form

2 Kronieke 9:6

6Ek het dit nie geglo nie, maar nou het ek gekom en ek het dit self gesien. En regtig, ek het nog nie alles gehoor nie, ek het minder as die helfte gehoor. Jy is ’n wyse man, en jy is baie ryk. Mense het my vertel dat jy ryk is, maar jy is baie ryker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index