Search form

2 Korintiërs 1:1

1God het besluit om vir my, Paulus, ’n apostel van Christus Jesus te maak. Ek en Timoteus, wat ook ’n gelowige is, skryf nou hierdie brief vir julle, die gemeente van God daar in die stad Korinte. Ons skryf ook vir almal wat aan God behoort, oral in die provinsie Agaje.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index