Search form

2 Korintiërs 1:12

Paulus sê hoekom hy nie weer na Korinte gekom het nie

12Ons is trots daarop dat ons reg gedoen het aan al die mense en spesiaal aan julle. As ons goed dink daaroor, dan weet ons in ons harte dat dit Gód is wat ons so reg laat lewe het. Ons het dit reggekry omdat God genadig was vir ons, nie omdat die wêreld ons so slim gemaak het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index