Search form

2 Korintiërs 11:16

Al die dinge wat Paulus laat swaarkry het omdat hy ’n apostel is

16Ek het dit al voorheen gesê, maar ek sê dit weer: Julle moenie dink ek is dom nie. Of miskien moet julle dink ek is dom, want dan kan ek ook ’n klein bietjie spog.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index