Search form

2 Korintiërs 11:22

22Hulle spog dat hulle Hebreërs is. Ek is ook ’n Hebreër. Hulle spog dat hulle Israeliete is. Ek is ook ’n Israeliet. Hulle spog dat hulle die nageslag van Abraham is. Ek is ook van die nageslag van Abraham.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index