Search form

2 Korintiërs 11:23

23Hulle spog dat hulle dienaars van Christus is. En nou praat ek regtig soos ’n dom mens: Ek is ’n beter dienaar van Christus. Ek het baie harder gewerk as hulle, ek was meer in die tronk, mense het my baie meer geslaan as vir hulle, ek was baie maal amper dood.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index