Search form

2 Korintiërs 12:1

Die Here wys vir Paulus dinge in die hemel waaroor hy nie kan praat nie

1Om te spog, help ’n mens niks, maar partymaal moet ’n mens ’n bietjie spog. Ek wil nou iets sê. Die Here het iets met ’n persoon laat gebeur en Hy het vir hom dinge gewys wat niemand anders gesien het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index