Search form

2 Korintiërs 13:1

Paulus sê wat die gemeente moet doen, en hy stuur groete vir hulle

1Dit is nou die derde maal dat ek na julle toe kom. En julle weet:

Twee of drie getuies is genoeg.

Daarom weet julle nou dat God julle genoeg gewaarsku het om reg te lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index