Search form

2 Korintiërs 13:13

13Ek bid dat die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle almal, en dat julle almal lief sal wees vir mekaar soos God lief is vir julle. Ek bid ook dat die Heilige Gees by julle sal wees sodat julle almal aan mekaar sal behoort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index