Search form

2 Korintiërs 2:12

Die goeie boodskap oor Christus is slegte nuus vir party mense en goeie nuus vir ander mense

12Toe ek in die stad Troas gekom het, was die Here by my, sodat ek die goeie boodskap oor Christus maklik kon preek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index