Search form

2 Korintiërs 3:6

6God het ons goed genoeg gemaak om die werk te kan doen, ons moet vir mense vertel van ’n nuwe verbond. ’n Mens skryf hierdie verbond nie met letters op papier nie, nee, die Heilige Gees skryf dit. Letters op papier bring die dood, maar die Gees laat mense lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index