Search form

2 Korintiërs 4:16

Paulus en die ander apostels lewe omdat hulle glo, nie omdat hulle sien nie

16Daarom word ons nie moedeloos nie. Ons liggame is besig om te sterf, maar God maak ons geestelike lewe elke dag nuut.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index