Search form

2 Korintiërs 4:18

18Daarom is die dinge wat ’n mens kan sien, nie baie belangrik vir ons nie. Die dinge wat ’n mens nie kan sien nie, is belangrik. Die dinge wat ’n mens kan sien, is net ’n kort tydjie daar, maar die dinge wat ’n mens nie kan sien nie, is vir altyd.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index