Search form

2 Korintiërs 5:1

1Ons liggame is soos ’n tent waarin ’n mens woon. Ons weet, wanneer God hierdie tent van ons afbreek, die tent wat op die aarde is, dan het ons ’n gebou van God in die hemel. Dit is nie mense wat dit gebou het nie, en dit is vir altyd.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index