Search form

2 Korintiërs 6:14

Paulus waarsku die Korintiërs om nie vriende te maak met mense wat teen die goeie boodskap is nie

14Julle moenie vriende maak met ongelowiges nie. Want mense wat doen wat God wil hê en mense wat God se wette breek, mag nie vriende wees nie. Lig en donker kan nie maats wees nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index