Search form

2 Korintiërs 6:17

17Daarom moet julle weggaan

van hulle en julle moet niks

saam met hulle doen nie,

sê die Here,

julle moet aan niks raak

wat onrein is nie.

Dan sal Ek julle aanvaar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index