Search form

2 Korintiërs 6:2

2Want God het gesê:

“Toe die tyd reg was vir My,

het Ek gehoor hoe jy bid.

Ja, toe die dag gekom het,

die dag toe Ek jou wou red,

het Ek jou gehelp.”

Julle moet weet dit is nóú die regte tyd, dit is nóú die dag wanneer God julle wil red.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index