Search form

2 Korintiërs 7:10

10Want as ’n mens hartseer is soos God wil hê, dan verander ’n mens, en dan red God jou, en daaroor is ’n mens nooit jammer nie. Maar as ’n mens hartseer is soos die wêreld hartseer is, dan verander niks en dan sterf jy vir altyd.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index