Search form

2 Korintiërs 7:13

13Daarom is ek bly.

Ons is bly, maar nie net oor onsself nie. Ons is nog meer bly omdat Titus so bly is. Want julle almal het gehelp dat hy meer tevrede geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index