Search form

2 Korintiërs 7:14

14Ek het ’n bietjie gespog by Titus oor julle. En ek is nie jammer daaroor nie. Alles wat ons vir julle gesê het oor Titus, was die waarheid, en so het ons ook die waarheid gepraat toe ons by Titus gespog het oor julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index