Search form

2 Korintiërs 7:15

15Titus onthou dat julle almal geluister het na hom en dat julle hom waarlik baie gerespekteer het toe hy by julle gekom het. Daarom is hy nou nog meer lief vir julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index