Search form

2 Korintiërs 7:2

Paulus is bly dat Titus gekom het en dat alles weer reg is tussen Paulus en die Korintiërs

2Julle moet julle harte oopmaak vir ons. Ons het aan niemand van julle verkeerde dinge gedoen nie, ons het niemand iets verkeerd laat doen nie, ons het niemand bedrieg nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index