Search form

2 Korintiërs 7:3

3Ek sê hierdie dinge nie om julle te beskuldig nie. Ek het voorheen vir julle gesê dat julle baie kosbaar is vir ons. Ons sal julle nooit vergeet nie, dit maak nie saak wat gebeur nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index