Search form

2 Korintiërs 7:7

7God het ons getroos, maar nie net omdat Titus daar aangekom het nie, ook omdat julle vir Titus getroos het. Titus het vir ons vertel dat julle verlang na ons, hy het vertel dat julle jammer is dat daar probleme gekom het tussen julle en my, en dat julle graag die probleme wil regmaak. Ek was baie bly hieroor.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index