Search form

2 Korintiërs 7:8

8Miskien het ek julle hartseer gemaak in my brief, maar ek is nie jammer daaroor nie. Nee, ek wás jammer, want ek sien dat daardie brief julle vir ’n kort tydjie hartseer gemaak het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index