Search form

2 Korintiërs 8:10

10Ek wil vir julle sê wat julle moet doen wanneer julle moet besluit wat julle nóg wil doen om die gelowiges in Judea te help. Want julle het al klaar verlede jaar besluit om geld bymekaar te maak, en toe het julle dit begin doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index