Search form

2 Korintiërs 8:2

2Hierdie gemeentes is baie arm. En God het hulle getoets, ja, hulle het baie swaar gekry. Maar hulle is ook baie bly. En nou het hulle gewys dat hulle ryk is, want hulle het ander gelowiges wat swaarkry, baie gehelp.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index