Search form

2 Korintiërs 8:8

8Julle moet onthou, ek sê nie dat julle geld móét gee nie. Ek wil sien of julle ook wil help soos die gelowiges in Masedonië. En ek wil kyk of julle regtig lief is vir ander mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index