Search form

2 Korintiërs 9:3

3Ek stuur vir Titus en die ander twee persone na julle toe. Hulle moet kyk dat julle gereed is om julle geld te gee. Dan sal almal kan sien dat ons nie verkeerd was toe ons gespog het oor julle nie. Ek het dit al klaar gesê: Ons het gespog en gesê dat julle verlede jaar al klaar gereed was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index