Search form

2 Johannes 1:5

5Gemeente, ek vra nou vir julle om lief te wees vir mekaar. Dit is nie ’n nuwe wet wat ek vir julle gee nie. Ons het hierdie wet van die begin af.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index