Search form

2 Konings 1:10

10Elia het geantwoord en vir die offisier gesê: “As ek ’n man van God is, dan sal daar vuur afkom uit die lug en die vuur sal jou en jou 50 manne verbrand.”

En toe kom daar vuur uit die lug en dit verbrand die offisier en sy 50 manne.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index