Search form

2 Konings 1:13

13Die koning het ’n derde offisier en 50 manne gestuur. Hierdie derde offisier het opgeklim en hy het voor Elia gekniel en hom gesoebat en gesê: “Man van God, asseblief, jy moenie vir my en hierdie 50 manne laat sterf nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index