Search form

2 Konings 1:3

3Toe het ’n engel van die Here vir Elia van die stad Tisbe gesê: “Jy moet gereedmaak en jy moet die boodskappers van die koning van Samaria gaan ontmoet. Jy moet vir hulle sê: Dink julle daar is nie ’n God in die land Israel nie? Hoekom gaan vra julle vir Baäl-Sebub, die god van Ekron, wat sal gebeur?

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index