Search form

2 Konings 1:4

4Die Here sê vir julle koning: Omdat jy vir die god van Ekron gaan vra het wat sal gebeur, sal jy nie afklim van die bed waarop jy gaan lê het nie, want jy sal sterf, dit is seker.”

Elia het dit gesê, en toe het hy weggegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index