Search form

2 Konings 1:8

8Hulle het vir die koning gesê: “Die man het velklere aangehad en daar was ’n belt van vel om sy heupe.”

Toe sê die koning: “Dit is Elia van die stad Tisbe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index