Search form

2 Konings 10:1

Jehu laat die seuns van Agab doodmaak

1Daar was 70 seuns van Agab in die stad Samaria. Jehu het briewe gestuur na die leiers in Samaria en na die mense wat Agab se kinders moes grootmaak. Hy het die briewe ook gestuur vir die leiers van die stad Jisreël. In die briewe het hy geskryf:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index