Search form

2 Konings 10:10

10Julle moet dit weet: Alles het gebeur wat die Here gesê het oor die familie van Agab. Die Here het sy dienaar Elia gestuur om die boodskap te bring, en die Here het gedoen wat Hy gesê het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index