Search form

2 Konings 10:13

13het hy koning Ahasia van Juda se broers gekry. Hy het gevra: “Wie is julle?”

Hulle het gesê: “Ons is Ahasia se broers en ons gaan om te hoor hoe dit gaan met die prinse en met die seuns van die koning se ma.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index