Search form

2 Konings 10:18

Jehu laat die mense doodmaak wat vir Baäl gedien het

18Jehu het daarna al die mense laat bymekaarkom en hy het vir hulle gesê: “Agab het vir Baäl net ’n bietjie gedien, maar ek, Jehu, gaan vir Baäl baie dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index