Search form

2 Konings 10:6

6Jehu skryf toe weer ’n brief en hy sê in die brief: “As julle kies om my te help en as julle wil doen wat ek sê, dan moet julle môre hierdie selfde tyd die koppe van die prinse vir my na Jisreël bring.”

Die 70 prinse was in die stad by belangrike mense wat die kinders moes grootmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index