Search form

2 Konings 11:14

14En daar sien sy toe die koning staan by die pilaar waar konings altyd staan. Sy het ook gesien die amptenare en die mense wat die trompette blaas, is by hom, en sy het gehoor hoe al die belangrike mense van die land juig en trompette blaas. Atalia het haar klere geskeur en geskree: “Julle het my verraai! Julle het my verraai!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index