Search form

2 Konings 11:15

15Die priester Jojada sê toe vir die offisiere en vir die hoofde van die leër: “Vat haar uit buitetoe en maak die mense dood wat saam met haar gaan. Julle moet haar doodmaak, maar nie hier by die tempel nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index