Search form

2 Konings 11:17

17Jojada het ’n verbond gemaak tussen die Here en die koning en die volk. Hulle het belowe dat hulle ’n volk van die Here sal wees. Jojada het die verbond ook tussen die koning en die volk gemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index