Search form

2 Konings 11:18

18Al die belangrike mense van die land het toe na die Baäl-tempel gegaan en hulle het dit afgebreek. Hulle het die altare en die beelde stukkend geslaan, en hulle het vir Mattan, die priester van Baäl, daar by die altare doodgeslaan.

Jojada het wagte by die tempel laat bly,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index