Search form

2 Konings 11:2

2Maar Ahasia se suster Jehoseba het Ahasia se seun Joas weggeneem van die prinse, niemand het daarvan geweet nie. Atalia het al die ander prinse doodgemaak. Jehoseba was ’n dogter van koning Joram. Sy het vir Joas en die vrou wat hom moes oppas, weggesteek in ’n slaapkamer by die tempel sodat Atalia hom nie kon kry om hom dood te maak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index